Titel: Waar om te kla
Weergawe: 1
Aantal woorde: 87
Kere gelees: 1672
Datum gepubliseer: 04 Nov 2008
Ek het die snaakste vraag gekry hierdie week. Waar kla ek oor iets wat my pla op die webwerf? Ek het gedink dit is duidelik dat my deur altyd oopstaan en dan ek 'n mens is wat klagtes waardeer. Mense wat kla help my om die webwerf te verbeter. Ek sien dit as 'n goeie en gesonde ding vir groei. As mense nie kla nie weet ek nie wat aangaan nie. So, as jy enige klagtes het kan jy my gerus epos by web@woes.co.za
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

