Titel: Wat hierdie jaar voorlê
Weergawe: 1
Aantal woorde: 88
Kere gelees: 1634
Datum gepubliseer: 12 Jan 2009
Hierdie jaar is ‘n groei jaar vir Woes.co.za. Daar word nie net beplan vir aanlyn groei nie maar ook vir groei in menseverhoudinge buite die webwerf. Aande waar Woes skrywers bymekaar gaan kom gaan ‘n gereelde ding word.
Kompetisies soos die digkuns kompetisie wat 2008 mee afgesluit is gaan ook weer gebeur in 2009 maar daar sal dan ‘n kortprosa asook ‘n digkuns kompetisie wees.
Daar lê ook ‘n groot verrassing voor vir die Desember Kerskouse maar meer sal daaroor gesê word rondom die middel van die jaar.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.