Woes-Nuus

Titel: Wie gaan die 70 000 wenner wees?

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Woes.co.za se gedigte afdeling gaan hierdie week die 70 000 bydrae merk tref. Gaan jy die een wees wat gedig nommer 70 000 instuur? Indien jy daardie persoon is gaan jy die volgende pryse wen.

R500 kontant en 1 jaar gratis Premium+ lidmaatskap. Ons sal in volgende week se nuusbrief die wenner aankondig.




Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar