Woes-Nuus

Titel: Winterskool: 2-6 Julie 2007

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria bied sy eerste Winterskool vir beginner- en gevorderde skrywers aan op die kampus van UP tussen 2-6 Julie 2007. Aanbieders sluit in bekende en bekroonde skrywers soos Joan Hambidge, Hans du Plessis, Henning Pieterse, Marlize Hobbs, Dolf van Niekerk en Carina Diederichs-Hugo. Slegs 50 plekke is beskikbaar; die onderrigmedium is Afrikaans en Engels.

Tydens interaktiewe werkswinkels sal aandag geskenk word aan die skryf van poësie, kortverhale en romans.

Vir nadere besonderhede skakel prof. Henning Pieterse by (012)4204194/0825882529. e-pos: henning.pieterse@up.ac.za.
Faks: (012)4204008.
Administratiewe beampte: mev. Seittie du Plessis, (012)4204862.




Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar