Titel: Woes Digkompetisie 2009/2010
Weergawe: 2
Aantal woorde: 134
Kere gelees: 1955
Datum gepubliseer: 26 Oct 2009
Sluitingsdatum is nou 15 Jan 2010! Maak spoed en skryf in!
Neem die griffels op,
bevry alle kreatiewe giere
skilder kaleidoskopiese gedagtes.
Skryf nie meer as 5 gedigte in vir hierdie jaar se Woes Digkompetisie nie en staan die kans om 'n kontant prys en vele ander pryse te wen.
Natuurlik! Hoe sal dit dan nou anders werk as 'n mens nie 'n Bundel saamstel van die beste gedigte nie!
Hierdie jaar behartig tribalmoon die Digkompetisie, onafhanklike beoordelaars sal sorg vir die kwaliteit bestuur en ook om die finale wenners aan te wys.
Inligting oor die Gala aand, vroeg in 2010 sal op 'n later stadium aangekondig word en beloof om 'n onvergeetlike gebeurtenis te wees.
Om die Kompetisie reëls te sien: Kliek hier
Inskrywings vorm beskikbaar: Kliek hier
Vir meer inligting kontak digters@woes.co.za
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.