Titel: Woes in Engels
Weergawe: 1
Aantal woorde: 124
Kere gelees: 1470
Datum gepubliseer: 23 Mar 2009
Ja! Uiteindelik is Woes nou in sy nuwe Engelse baadjie beskikbaar en ook onder ‘n nuwe naam van www.Mabooki.com
Van nou af is dinge so gemaak dat as daar iets verbeter word op Woes sal dit dadelik ook so wees op Mabooki. Ek vra om verskoning dat dit so lank geneem het om op die been te bring maar dit was omstandighede buite my beheer gewees. Gaan besoek gerus die webwerf en vertel al julle Engelse vriende daarvan.
Jy sal weer moet registreer op Mabooki.
Ek werk nog aan ‘n manier om dinge so te kry dat Woes Premium+ lede outomaties Premium+ lede op Mabooki is. Maar sal dit in die volgende twee weke uitsorteer.
Besoek www.Mabooki.com nou.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Resensies
Gedigte
Artikels
Rubrieke

deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.