Titel: Woes is nie meer dieselfde nie
Weergawe: 1
Aantal woorde: 125
Kere gelees: 700
Datum gepubliseer: 03 Aug 2009
Ek het verlede week 'n wonderlike Happie op Woes raakgelees en dit het gehandel oor die feit dat daar baie goeie skrywers op Woes misgelees word. Ek is baie bly dat hierdie punt aangespreek word. Dit het tot gevolg gehad dat baie mense kommentaar op hierdie stuk gaan lewer het.
Ek stel voor dat jy gaan lees oor die voorstelle wat ander Woesters maak oor hoe ons die saak kan regstel. Indien jy 'n ander goeie idee het om die probleem op te los maar jy wil dit nie graag in die openbaar bespreek nie kan jy my direk kontak om dit met my te bespreek by web@woes.co.za
Gaan lees asseblief wat ander Woester voorgestel het: Kliek hier om dit te lees
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Delene de Wet
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.