Woes-Nuus

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Alle Woeslede,

Neem asseblief kennis dat die Nuusbrief en Vandag in Woorde Tema van hierdie week ongelukkig nie vandag, Dinsdag 9 Julie, sal kan verskyn nie.

Ons sal die probleem so spoedig moontlik regstel en vra om verskoning vir die ongerief.

Mooi week verder.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Lucas

    deur Karlien van der Merwe

    Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar