Titel: Woes pamflette en bemarking
Weergawe:
Aantal woorde: 138
Kere gelees: 2471
Datum gepubliseer: 24 Sep 2007
Ek is besig met ‘n bemarkingsveldtog met pamflette vir Woes.co.za om meer mense so bewus te maak van Woes.co.za.
Ek het klomp pamflette laat druk en sover sal daar 8,000 hierdie week tydens Aardklop versprei word. Ek het wel nog blootstelling in ander dele van die land ook nodig.
Plekke soos, biblioteke, koffie winkels, wagkamers, klaskamers, universiteite of enige ander plek waar ook al dink Afrikaanse mense sal wees.
Indien jy toegang het tot so ‘n plek om die pamflette te sit sal ek dit waardeer as jy jou pos adres aanstuur sodat ek vir jou pamflette kan pos om daar te gaan plaas.
Ek dink hierdie veldtog sal die nodige blootstelling aan Woes.co.za gee wat dit tans nodig het.
Asseblief, ondersteun hierdie projek. Ek kan gekontak word by web@woes.co.za
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.