Titel: Woes skrywer op 7 de Laan
Weergawe: 1
Aantal woorde: 73
Kere gelees: 2454
Datum gepubliseer: 08 Sep 2008
Baie geluk aan Rudi Coetzer wie se gedig op 7 de Laan gelees is. Ons probeer nog agter die kap van die byl kom oor hoe hulle daarop afgekom het maar is wel daarmee besig en sal hopelik volgende week meer daaroor kan vertel.
Ek het dit self nie gesien of gehoor nie maar is oorval deur skrywers wat my daarvan vertel en Rudi se dat hy oor die naweek na dit gekyk het.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.