Titel: Woes.co.za kort-prosa kompetisie 2009
Weergawe: 2
Aantal woorde: 97
Kere gelees: 3417
Datum gepubliseer: 22 Feb 2009
Dit is weer kompetisie tyd. Na die welholsukses van die Woes digkuns kompetisie aan die einde van 2008 word die kort-prosa kompetisie geloods. Weereens met lekker pryse om te wen. Hierdie kompetisie sluit kortverhale, artikels asook Happies in. So jy kan as skrywer jouself heeltemal uitleef en geniet.
Ek glo hierdie kompetisie sal weereens soveel belangstelling lok soos die digkunskompetisie. Die sluitingsdatum is 30 April 2009 en inskrywings ma nie langer as 2000 woorde wees nie.
Kliek hier om die inskrywingsvorm af te laai
Kliek hier om die reëls af te laai
Vir meer inligting kontak prosa@woes.co.za
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Kortverhale
Woes-Nuus
Rubrieke
Artikels
Gedigte

deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.