Woes-Nuus

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

KWV gee 1 kas Goue Medalje wenprodukte per dag in naamtrekkings weg vir die volgende 6 dae.

Wat moet jy doen om in aanmerking te kom?

Wanneer jy op WOES inteken sal jy die KWV advertensiebaniere sien. Klik eenvoudig daarop en volg die instruksies.

Wat is daar om te wen?

1 x 10 jaar oue KWV brandewyn
1 x Imoya brandewyn
1 x Mentors Sauvignon Blanc
1 x Laborie JT Shiraz 2009
1 x Roodeberg 2009
1 x KWV Reserve Chardonnay 2010

Klik vinnig om teleurstelling te voorkom!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar