Titel: Woesters gekry vir advertensies
Weergawe: 1
Aantal woorde: 133
Kere gelees: 607
Datum gepubliseer: 11 Oct 2011
Ons het ons gesigte vir die Woes advertensies gekry. Hierdie Woesters se gesigte gaan gebruik word vir advertensies in tydskrifte, koerante asook aanlyn.
Ons het mense gesoek wat die diversiteit van Woes gaan uitbeeld. Woes is 'n plek waar oud en jonk saam skep. Bikers, mammas, enkellopendes, geskeides, regters, huismakers, studente en meer. Dit gee nie om wat jy doen vir 'n lewe of selfs waste pad jou lewe geloop het nie, as jy 'n lus het om te skep, het jy 'n tuiste gevind. Skep jy? Dan Woes jy!
Die gesigte is:
Len Els
http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/lenels
Tanya Retief
http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/tanyaretief
Petro Hansen
http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/petro
Mariska Smit
http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/mariskasmit
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur Aná Niem
Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.