Oor Bokramme en Skaapramme Glo jy Jonas? Ja my kroon. Nou kom ek doop jou. As mens gedoop word kry hy ‘n beter naam. Wat wil jy genoem word Jonas? “John my kroon” Ok ek doop jou en van nou af noem ons jou John....
Ek is Gerrit du Toit, getroud, en het 2 seuns. Ek is 'n oud-student van die PUK waar ek oa Afrikaans-Nederlands studeer het. Dit is hier waar ek begin het om gedigte (en ook liede) te skryf. Ek geniet die blootstelling op Woes.co.za, asook die...
Hello, ek s 11 en is mal oor gedigte en lees. Ek hou ook danvan om te skryf. Ek hoop julle geniet wat ek skryf. :)
As ek myself kort moet opsom: Ek's maar dertien jaar oud en MAL oor skryf. Ek sien dit as 'n manier waarop ek alles kan uitdruk - my hartseer, geluk, vrese, frustrasie - "the works". Dis soveel beter as om te kla of om te besluit om...
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe