Bydraers: A-Z : A

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Abbey Dee Abbey Dee


Mens hoor altyd van famous mense, wie ‘n spesiale talent het sedert hulle 4 of 5 jaar oud is. Anders dalk bietjie later in die lewe. Ek glo elkeen van ons op aarde, het ‘n spesiale talent en gawe wat die Here ons mee geseën...



Abel Abel


Hallo, my naam is Abel (vir praktiese redes), 40, getroud, twee kinders. Die belangrikste is dat ek geniet om stories te skryf, dit is dalk nie altyd reg geformuleer of reg gespel nie, maar dit laat my hart warm klop. Ek hoop dit doen dieselfde...



abrahamsisaac abrahamsisaac


Ek moes deur die gemors sif van dinge wat in my ingeprent was deur my groot word jare om myself te vind. As jy anders is, dinge anders sien, nie in dinge belangstel wat mense rondom jou dink jy moet in belangstel nie, is jy...



Abriam Abriam


Hai... Ek is 24 en het nog altyd baie belang gestel in ons taal en skryf al van dat ek 14 was as 'n uiting vir gevoelens en frustrasies. Ek het eers in matriek gedigte begin skryf nadat ek inspirasie gekry het vanaf gedigte soos...



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 >  Kies vir my  54 55 Laaste ›


Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar