Effens eksentriek wanneer dit kom by gedagtes, en dinge doen, want ek is uniek, enig in my soort. 'N oop hart, kom klim in, die vreugde van twee se samesyn, is beter as die eensaamheid van 'n enkeling. Bring jou hoed, jou tas, jou jas,...
Ek weet nie wat om te se nie... ennn eks nie so lus om hier iets te tik nie.. sal maar later XD lol
Ek het voorheen al op woes gepubliseer onder "tannierounkie", maar ek het besluit om eerder onder die skuilnaam uit te kom, so hier is ek!
Ek is 'n boeremeisie wat in die platteland van Australië bly. Geniet dit om te skryf.
ek is ook een van daardie gekke droomers wat ander se pyn kan voel saam met ander kan huil, so leef ek my maar uit in my dig kuns om vrede te vind Straat Kind ‘n Kelkie liefde, te veel gevra in die verstokte wereld...
deur Viooltjie
Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.