Bydraers: A-Z : A

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Aybee Aybee


Skryf bly nou maar 'n lekker ding! Ingesettle hier by WOES en geniet nog elke dag die dinge wat ek lees. Dankbaar vir die geleentheid om die geraas hierbinne uit te kry. Dankbaar vir al die kommentaar en ek hoop om nog lank my deel...



ayina ayina


Ons is almal op soek na iets. Partykeer is dit net moeilik om te weet waarna. As mens skryf ontdek jy stukkie vir stukkie wat dit is waarna jy soek. Voordat jy jou eie vrae kan antwoord, moet jy eers uitvind wat jou vraag is.



Azalea Azalea


Nou hoe gemaak? .... Dis mos nou makliker om oor ander te praat as oor jouself! ;-)) Wel hier gaan dit..my hele ( of nee..stukkie van my pedigree...;-)) Ek is in Krugersdorp gebore en getoë. Ek is 'n traumaberader in my vryetyd..(vryetyd?..soms wonder ek wat...



Azurasky Azurasky


My wereld is sonder grense. Ek streef daarna om n verskil te maak, om stilstaan oomblikke soos die reuk van reen altyd te waardeer. Ek wonder oor mense en hoe wreed en merkwaardig hulle in een woord kan wees.



‹ Eerste  < 50 51 52 53 54 55 56 >  Kies vir my 


Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar