Hi Almal, Net 'n dood gewone, plat op die aarde meisie wat soms bietjie te verlore raak in gedagtes wat dan oorloop in woorde...in sulke tye moet ek maar 'n pen en papier of die naaste keyboard gryp en daardie gedagtes neerpen... My gedigte en...
IAN SMIT. SKRYWER,DIGTER.GRENSLOSE VERSE,RONDOM WONDER,VER VERSE EN ANDER VRESE,WEGWAAI KIND. Ian Smit. Skrywer.
Hello, Net hier om van my gedigte te deel, en te hoor wat ander dink....
Verseker Afrikaans - geen Anglikaans Hou vreeslik baie van 'n speelkans!
Ter verduideliking: Hier staan ek soos ek is as manmens opgedis in my kostuum en masker - slegs posthuum sou jy kon sien hoeveel van wat ek is, was waar en selfs in die hiernade maal sou nog ek nog jy die waarheid wis oor watter 'is' die ek of...
deur stefan s
Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.