Ek het 'n regsagtergrond en is 'n adviseur by 'n groot instelling.
woorde is my siels kos. . . . drome. . . . .my wese ek is nog jonk , onervare , maar ek skryf om alle seer asook geluk uit te beeld. woorde my ontvlugting. . . eks nou regtig n dromer , ander se...
Lag vanuit jou maag. Al is die dinge wat swart op wit neergepen word nie altyd die lag werd nie, dit sal weer wees.
Soms maak ek die hek nie mooi toe nie... dan hardloop 'n paar varkies op die werf rond!! Verse wat ek nie onder my ander naam sal plaas nie. Ons is mos 'n diverse wese of hoe?! Gesondheid!
deur borrels
ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart