Hello0o mensies ek is n Stem :) Ek is nuut op WOES en ek is mal daaroor. Ek is nog op skool so is nog nie so goed soos julle nie maar dit is hoekom ek by WOES aangesluit het. Ek wil hier myself verbeter...
Ek! Skryf!! Ek wat nie eers n sms kan bewoord sonder om te delete en te delete nie. Wel, die gogga het my gebyt en hoe hard ek ookal probeer het om myself te oortuig ek kan, ek kan nie .... Wel, hier is ek...
*Elke dag is my gedig... en elke dag is my Keuse* *Sê dit, skryf dit, vir almal om te hoor en sien! *Naakte Skoenlapper Kind* ->My Eerste Digbundel
Spreuke.... - Dit is beter om te vergeet en te glimlag, as om te onthou en treurig te wees. - Die lewe agtertoe kan verstaan word. Vorentoe moet dit ervaar word. - As jy laat opstaan moet jy heeldag draf. - Dit is beter om...