Bydraers: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

p. scoymocephala p. scoymocephala


dan sou ek... dit kon verwoord in eenvoud (en vryheid vind) dit wat herhinneringe oproep en ontvorm dit wat ons nastreef en dit wat ons afsterf (sodat)  luister met ander woorde, hoor met jou gemoed (als kan transfigureer)



P.J Bester P.J Bester


Ek is `n 18 jarige seun wat tans nog op skool is. Ek is die enigste seun van drie kinders. Ek was aanbeveel deur my Drama onderwyser om by WOES my gedigte te publiseer. Ek glo dat God het `n doel met alles... "Ek is...



P33tN33t P33tN33t


Haai almal! My naam is Peet. Ek is nuut op woes en sien uit daarna om kontak te maak met mede-digters.



Pa se blou-oog Pa se blou-oog


2008: Dis my eerste poging om my Afrikaans op te skerp... ek het in 1960 in Bloemfontein gematrikuleer.  Sê dit iets?  Ons huistaal is meestal Engels en ek werk al die afgelope 30 jaar in Engels in die korporatiewe oerwoud, en boonop was ek 'n lid...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  35 36 Laaste ›


ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar