Hallo, mijn naam is André et je viens de la H9ollande. Ik ben 35 jaar en kan goed schrijven. Een paar jaar geleden heb ik eens een meesterwerk ingestuurd naar de krant met de relatie doodstraf- dna, en dit sloeg in als een bom. Dat...
Halo mede digters en skrywers. Toe was ek so bang om my eerste gedigte en stories te publiseer, dat dit my byna twee jaar gevat het om die 'guts' op te bou om in te skryf. Ek skryf sommer oor alles wat ek sien, maar...
Ek is 'n dikbek Afrikaner wat keelvol daarvoor is om verskoning te vra vir die stront wat ander aangejaag het. Ek wil my toespits op my geloof, wat vir my baie belangrik is. En ek is nie 'n "bible-basher" nie. Ek is 'n gelowige wat...
Ek skryf soos ek voel met woorde probeer ek die lewe verstaan en orden. Kopiereg voorbehou.
Ons almal is betroke by ons eie fees komitee Die als is n pooging om ideas en gedagtes vas te le……. http://soetslaap.wordpress.com/ Stuur graag kometaar, dis al hoe ons verbeter :D
deur neels claasen
Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word