Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 7 maande 4 dae 4 ure 56 minute
my naam is nicola en ek hou nie van hoofletters nie.
ek is mal oor die digwerke van ingrid jonker en tussen haar, laurika rauch en die skryfwerke van jak de priester, het ek iewers deur my lewe weer die passie gevind om te skryf.
afrikaans is maar n onbekende platvorm vir my, hoop julle kan darm iets wegvat wat aan julle hartsnare roer

11-wish se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 14
Totale kere gelees : 2,464
Totale kommentaar : 63
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur 11-wish

Woes-Nuus
Gedigte

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.