Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 2 jaar 4 maande 2 weke 5 dae 6 ure 4 minute
Frustreerd,
onverstaanbaar,
nie-gerefromeerd
fisies
geestelik
filosofies
honger
dors
seksueel
emosioneel
diep
donker
lig
vlak
soekend
opstandig
empaties
word vervolg...............

300 se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 8
Totale kere gelees : 2,485
Totale kommentaar : 61
Aantal mense wat die bydraer volg : 4
Geen nuwe bydraes deur 300

Woes-Nuus
Gedigte

deur L.T.
'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.