3CR12 se profielblad

3CR12

Inligting oor 3CR12

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 14 jaar 6 maande 6 dae 15 ure


ALLES te danke aan GOD...
Ek is 'n (soms) ondankbare, lopende wonderwerk...Meer ongelukke as wat ek wil onthou...Nek met staal opgebou...Kan loop en asem haal...Het heeltemal verdwaal...Drank en dwelms was my kruk...Alles verloor...Alles gehaat...Op een skouer die donker hond en die groen monster op die ander...Altyd afgekyk waar daar niks is nie, nooit op waar alles nog altyd was...Jesus het my kom haal...ek moes eers my "40 jaar" in die woestyn deurbring...God weer leer ken...nederig word...dankbaar word..opstandigheid veg...Lief raak vir goeie goed...Stil word...Stil word...Stil word.



Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar