Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 2 jaar 11 maande 2 weke 4 ure 24 minute
Ek het nog altyd geglo dat die lewe is 'n fees! Ons moet weet hoe om dit te vier. Maar party van ons weet nie eers hoe om die tafel te dek vir hierdie groot fees nie.
Dan het ek ook nog altyd geglo dat 'n mens sonder 'n droom is 'n arm mens. Enige droom - droom net oor more. Jy kan jou huis, motor, werk of besigheid verloor. Bly net droom. Want as jy droom is daar hoop. En waar hoop is, is God!
In die fliek Braveheart motiveer Mel Gibson sy manne met: "Some men die and never lived!" Dis so waar... dink mooi daaroor.
Maak die beste van jou lewe. Jy leef net een keer!
Frans Kruger

A B Soluut se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 6
Totale kere gelees : 3,452
Totale kommentaar : 18
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur A B Soluut


deur tribalmoon
Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.