A-Knuffel se profielblad

A-Knuffel

Inligting oor A-Knuffel

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 3 jaar 3 maande 3 weke 3 dae 10 ure 11 minute


Gebore a Bloemfonteiner en in murg en been a vrystater vind ek myself in die Oos Kaap. Verlang baie keer terug na die hart land!!!!
Altyd maar woorde gehad wat rond maal innie kop maar nooit gedink ek kan dit pen nie!!!!

Soos ons almal maar net mens is kom ons op n plek waar seerkry en "issues" te veel raak en a besluit geneem moet word!!! En ook a vraag moet vra. Wat nou??

Ek is ook op Facebook soek maar na Conrad H Kloppers(poet)

Ps.My eerste boek:
Moments in Time
www.xlibrispublishing.co.uk



A-Knuffel se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 18
Totale kere gelees : 7,673
Totale kommentaar : 27
Aantal mense wat die bydraer volg : 5

Geen nuwe bydraes deur A-Knuffel

     

    Weerkaatsing van my hart

    deur Elzabe Young Heyns

    'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



    Mentorskap program

    Mentorskapprogram

    Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar