Bydrae-kategorie: Artikels, Gedigte & Musiek en lirieke
Lid vir 4 jaar 9 maande 1 week 1 dag 13 ure 54 minute
A3 van Wyk
17 Mei 2011
Ek besef opnuut dat geen geld gesondheid, liefde, geluk en die gevoel van geborgenheid kan koop nie! Wat 'n ongelooflike seën. Ons het dit miskien nie breed op aarde nie, maar ons skatkammers is oorlopens vol!
Skryf is terapie en dit bring onbeskryflike seën vir my!
Shalom
A3 van Wyk.

A3 se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 105
Totale kere gelees : 89,003
Totale kommentaar : 83
Aantal mense wat die bydraer volg : 9
Geen nuwe bydraes deur A3

Algemeen
Woes-Nuus

deur tribalmoon
Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.