Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 2 jaar 5 maande 4 dae 23 ure 47 minute
Gebore Suid Afrikaner wat nou in Namibia woonagtig is. Die afgesonderheid van die land maak mens eensaam, nou het ek WOES ontdek en kan my siel met ander deel..
So het die fotografie-gogga my ook beet, en al die fotos hier te siene is my eie kamerawerk, geen proffesionele kamera of fotos nie, net my genietinge...
Ek bly op 'n jag- en gasteplaas en foto geleenthede is dus volop.Die meeste see tonele is maar Hentiesbaai en op met die Namibiese kusstreek...
Geniet dit soveel as wat ek doen.
Reg van publikasie in enige vorm van hierdie digter se werk is voorbehou en onwettig.

Alta Jacobs se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 10
Totale kere gelees : 1,241
Totale kommentaar : 36
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Alta Jacobs

Woes-Nuus
Gedigte

deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561