Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte
Lid vir 5 jaar 4 maande 3 weke 2 dae 11 ure 52 minute
Boggom!

Aap sonner hart se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 97
Totale kere gelees : 110,721
Totale kommentaar : 335
Aantal mense wat die bydraer volg : 24

Gedigte
Rubrieke
Woes-Nuus
Resensies

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.