Aapman se profielblad

Aapman

Inligting oor Aapman

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 5 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 8 ure 10 minute


Hi mense. Hoop die lewe is `n lied. As dit nie ene is nie, dan moet ons net werk aan die woorde.
Die lewe is wat ons daarvan maak en als wat gebeur is wat ons ontvang vir wat ons uitgedeel het.
Ek preek nie ek se maar net.
elkgeval. ek is `n gemaklike mens wat die lewe dag tot dag vat

In my werf is daar `n paar vryhand gedigte wat ek neergesit het vir mense in my lewe en my verlede.

Geniet.
En onthou altyd wie jy is!


 


Aapman se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 16
Totale kere gelees : 10,953
Totale kommentaar : 14
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Aapman

     

    Wanneer die vyeboombot

    deur adnama

    Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



    Mentorskap program

    Mentorskapprogram

    Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar