Abriam se profielblad

Abriam

Inligting oor Abriam

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 5 jaar 1 maand 4 dae 6 ure 23 minute


Hai... Ek is 24 en het nog altyd baie belang gestel in ons taal en skryf al van dat ek 14 was as 'n uiting vir gevoelens en frustrasies. Ek het eers in matriek gedigte begin skryf nadat ek inspirasie gekry het vanaf gedigte soos 'die berggans het 'n veer laat val' deur Boerneef asook 'Kom vannag in my drome' deur N.P. van Wyk Louw. Snaaks genoeg is my gunsteling gedig 'n engelse gedig wat ek oor en oor hardop vir myself kan lees en elke keer die prag in die woorde vind met slegte tye. Diè gedig is 'The Tyger' deur William Blake.

"When the stars threw down their spears,
And water'd heaven with their tears,
Did he smile his work to see?
Did he who made the Lamb make thee?" -
from 'The Tyger'- William Blake

Dit is, vir my, die pragtigste kwatryn al ooit geskryf.



LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar