ACV se profielblad

ACV

Inligting oor ACV

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 10 maande 1 week 22 ure 1 minuut


Die woorde waai in my gedagtes rond, skop hier en daar n bietjie stof op, val dan plat in die donker diep geheimenisse van my psige. Wanneer sal ek hulle gevange neem en met smettelose reinheid in gelid op my vingerpunte laat dans?Dans en bokspring van suiwer genot tot die sin ineen vloei soos n stroom lewegewende water in die dorsland?Mag die woorde nooit leeg en dor soos stof na my terug gewaai word nie, maar op die wind sweef na vervulling.
* 15/04/2011 Die kat kom weer met n kop vol woorde.


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar