Bydrae-kategorie:
Lid vir 3 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 11 ure 9 minute
Ek is maar 'n amateur skrywer, weet maar min maar leer gou. Ek is nogal soos 'n spons en drink graag al die oulike goed in wat op die Woes Blad is. Ek lief lag en grappe maak want die ou lewe is so onderstebo partymaal. Ek is ma van twee pragtige tieners wat albei musikante is. Al skryf werk wat ek gereeld doen is berigte vir die koerant want die twee het al paar keer die voorblad van ons plaaslike koerant gehaal.Ek voel al famous net om hulle ma te wees.

Geen nuwe bydraes deur AD


deur Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.