Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 5 maande 1 week 2 dae 4 ure 4 minute
Mense na aan my en die natuur inspireer my. Ek is lief vir lees en skryf. Die meeste van alles geniet ek dit om my emosies in woorde (op papier) uit te druk.
Ek is woonagtig in die mooiste deel van die land - Sabie (Mpumalanga)
Is die ma van twee woelewater seuns.
Ek is dankbaar vir al die wonderlike dinge in my lewe - en elke dag se genade uit God se hand
Ns - Ek behou steeds kopiereg oor my werke

adele stahnke se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 127
Totale kere gelees : 14,482
Totale kommentaar : 394
Aantal mense wat die bydraer volg : 4
Geen nuwe bydraes deur adele stahnke

Woes-Nuus
Resensies
Gedigte
Rubrieke

deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561