Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Musiek en lirieke
Lid vir 2 jaar 2 maande 2 weke 4 dae 8 ure 34 minute
Ek is 'n Plaaskind in murg en been. Lief vir die lewe, lief vir die natuur, lief vir my mense.
Snaaks hoe mens se beste skryfwerk nie uitgedink word nie, maar die is wat jou soos 'n vuishou tussen die ribbes tref! 'n Skielike idee wat jou wakker maak in die nag; heimwee op jou pad van erens af of miskien 'n skielike verlange of begeerte wat jou uit die bloute tref! Spontaan en ongeforseerd.
Mag my woorde jou lippe aanraak met 'n glimlag en jou wange streel met 'n traan!
Ek hou kopiereg op al my werk.

Adelhaide se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 79
Totale kere gelees : 14,910
Totale kommentaar : 403
Aantal mense wat die bydraer volg : 9
Geen nuwe bydraes deur Adelhaide


deur Aná Niem
Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.