Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Resensies
Lid vir 5 jaar 1 maand 3 weke 3 dae 9 ure 26 minute
goeie dag Baie dankie vir elkeen wat my gedigte lees. Jammer ek skeep julle so af die afgelope tyd. my nuwe blad hou my nogal besig. My nuutste bundel Strome van lewende water is binnekort beskikbaar. weens die hoë lewenskoste sal dit die keer net elektronies beskikbaar wees. Julle kan navraag doen op amanda@waterstrome.co.za. my nuuste boek Hoe vergeet 'n mens is ook daar beskikbaar. Sluit aan by my FB groep en kry elke oggend 'n Bybelversie om jou deur die dag te help. ons het mekaar nodig in tye vannood. Dalk kan jy 'n glimlag op iemand se gesig bring deur van jou wonderwerke te vertel in ons FB groep. sterkte vir julle almal.

adnama se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 215
Totale kere gelees : 183,764
Totale kommentaar : 280
Aantal mense wat die bydraer volg : 7
Geen nuwe bydraes deur adnama


deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.