Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 8 maande 2 weke 3 dae 1 uur 33 minute
Alhoewel dit nie altyd moontlik is nie vertrou ek dat alle dinge gebeur vir 'n rede... Wat mens mettertyd uitvind, of nie. Wat moet wees, of gebeur, sal. Ongeag hoe hard jy probeer keer.
Ek sou myself as n diep, sensetiewe, lojaale, borrelende ekstrovert beskryf, wat grys areas verag. Dis swart of wit... Reg en verkeerd is nie n opsie nie, dis maar net jou eie siening!
Ek is gek oor kuier met my vriende, musiek en dans, dis my vrolike kant. Wat oorheersend in my lewe regeer. Daaroor skryf ek min want, ek is te besig om elke oomblik daarvan tenvolle te geniet.
My werk is 'n emosievolle passie, en die enigste manier om die snykant van die lewe af te weer, in samewerking met, gewoonlik n glasie rooi. Meestal skryf ek oor my eie pyn, of gevoel op daardie oomblik... As jy nie hartseer ken en verstaan nie, of nie depresief wil raak nie, moenie my gedigte lees nie...

Adri Fensham se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 21
Totale kere gelees : 17,224
Totale kommentaar : 30
Aantal mense wat die bydraer volg : 5
Geen nuwe bydraes deur Adri Fensham

Resensies
Gedigte
Rubrieke

deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.