Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte
Lid vir 2 jaar 5 maande 6 dae 16 ure 52 minute
moet in semelsnaam hom nie aan die varke oorvertel nie, swyg nog ‘n mespunt son langer

Adriaan Coetzee se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 3
Totale kere gelees : 856
Totale kommentaar : 6
Aantal mense wat die bydraer volg : 7
Geen nuwe bydraes deur Adriaan Coetzee

Gedigte
Rubrieke
Woes-Nuus
Resensies

deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.