AetosDiosEsias se profielblad

AetosDiosEsias

Inligting oor AetosDiosEsias

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 2 jaar 1 maand 9 ure 52 minute


Aetos Dios Esias - ADE
Boodskapper van Zeus - Handlanger - Stut = Aid

Welkom tot my lewens reis, waar die winde van verandering my vere ritsel. Deel my boodskappe wat van storms en reënboë getuig.

Kom kyk na die lewe vanuit 'n ander oogpunt, deel verbeelding vlugte waarmee ons almal kan vereenselwig.

Verken saammet my die skoonheid van 'n taal wat smeek om weer gekoester te word.

Kopiereg voorbehou (C)



Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar