affiplaas se profielblad

affiplaas

Inligting oor affiplaas

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 2 jaar 1 maand 3 weke 13 ure 27 minute


"Good communication is as stimulating as
black coffee and just as hard to sleep after"
Anne Morrow Lindbergh

In Afrikaans:
"Stimulerende gesprekke is soos Jacobs koffie, sterk en bevredigend in die bed"
Met apologie aan Anne Morrow Lindbergh

Hier op Woes het ek vinnig geleer dat ons almal se skryfwerk, keuse van genres en dies meer soms drasties verskil.  Ek is geen digter en geen kortverhaalskrywer nie.  Happies is my kos ...met so 'n ligte humor om my eie dag bietjie op te helder.  Miskien gaan jy dit lief ...dalk haat.  Hoe dit ook al mag wees, dankie dat jy hier was. 
Groete
Affiplaas
 



affiplaas se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 11
Totale kere gelees : 2,520
Totale kommentaar : 29
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur affiplaas

     

    Van liefde en so ...

    deur Robelle

    Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



    Mentorskap program

    Mentorskapprogram

    Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar