Afrikielie se profielblad

Afrikielie

Inligting oor Afrikielie

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 1 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 5 ure 48 minute


Hoe se die een girl op die Lesbian MeatMarket Site...?

"Ek re-invent myself elke nou en dan..."
(Rrrrr...
'n grillerige enetjie binne die all-is-perfect wholesale trade van lesbians...
...rrr...)

en ek wonner hoeveel daarvan is bloot net eenvoudig window-dressing masquarading as 'spiritual growth'...met 'n sterk twang ego daariewers diep verskuild. En 'n fiksbly wat van kort-kort weghardloop goed getuig.

My fad-woord is nou perceive...

En nou't ek hierie maniertjies wat half oornag aan my vasgroei
en oraloor 'perceive'
ek tussen hakies,
en reken ek,
en so kom 'n mens met moord weg,
of it dit
'perceived' moord...?

Ek het 'n perceived droom
wat nou na nagmerrie-status neig -
Dans
Inniebos
Sober
Kinders
Vuur
Mediteer
Dank
Juig
Connect...BE...en al die anner lekkerruik woordjies wat nou-alreeds deur die Greenies in Gaumorra verslind word vir 'n sny.

MMM...Music, Mirth, Movement...

En op dae soos vandag mis ek my BeesBlaas
wat saam met my Purple en daai Honne geloutus
deur die nat winter
op my ma se matras
ge gery-ry-rymelary het...
Dankie daarvoor...



DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar