Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 8 maande 3 weke 27 minute
Ek het grootgeword in die hartjie van die Karoo..as plaasdogter.. In 1996 werk ek by SANW en nadat die groep sluit, werk ek vir 12jaar daarna as mediese sekretaresse.. Ek het nog altyd in NiKS belanggestel nie...al wanneer ek kon en kan konsentreer is wanneer ek my pen op papier neerlê.. dis dan daar waar ek my kan leeghuil, of my sê kan sê sonder om 'n selfs een woord te sê... Ek het nog nooit enige van my werk gedeel op enige manier nie, so u as leser se kommentaar sal vir my van groot belang wees. My heel eerste gedig op Woes het ek hier vandag by die werk sit en gorrel, net om iets te publiseer..ek sal oor die naweek die beste deel van my hart met julle deel ..My gedigte dra ek op aan elkeen wat al seergemaak het, want dis hulle wat van ons wat seerkry, digters maak...

Agro se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 1
Totale kere gelees : 191
Totale kommentaar : 2
Geen nuwe bydraes deur Agro


deur Snuffelgids
Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.