Minja se profielblad

Minja

Inligting oor Minja

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 7 jaar 2 maande 1 dag 16 ure


Soos meeste van ons hier seker, is ek net nog n siel wat soms al die drome, emosies, onsekerhede, en onverwagse curveballs moet neerpen en vaspen op papier om sin te maak uit hierdie gesteelde tydgleuf wat aan ons geleen is.

soms help die vloei van die ink met die vloei van die trane wat verligting bring en ook net help om te onthou...soms lees mens jare later en bloos of lag vir jou naiwe jonger jy.

Ek geniet dit om ander se stories te lees, en hoop julle geniet myne ook. Kommentaar is meer as welkom. Ek hou ook kopiereg op al my stukkies.

"Potlode, penne, klawers van plastiek,
deurdinkde gedagtes op papier lê uniek.

Sien uit om saam julle hierdie te deel,
en hoop nie dat ek jou tot die dood sal verveel :)"

Vriendelike Groete,

Anja Boonzaier



Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar