Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Resensies
Lid vir 2 jaar 4 maande 4 dae 4 ure 28 minute
Ek is Alfie terwille van my E-pos adres. Ek sit met 'n boek en 'n kop vol gedigte en weet nie seker wat ek daarmee moet maak nie. Ek het toevallig op Woes se blad afgekom (nie dat ek aan toevalligheid glo nie) en omtrent elke gedig wat die tyd my gegun het verslind.
Ek en my man bly in die mooie Bosveld op die myndorpie Swartklip. Hier hou ek my die afgelope 18 jaar besig met 'n winkeltjie wat amper enige iets bevat.
Ek is baie lief vir die natuur - veral vir die see.
Ek lees graag, veral kortverhale en gedigte. Huis en tuin tydskrifte kan ek nie weerstaan nie. My familie lê my baie na aan die hart en ek het al ons familie-register ook begin saamgestel.
My passie is om eendag met grasie oud te word en die lewe end-uit met volheid te leef.
My beskeie bydrae wil ek egter beskerm en behou dus kopie-reg op alles wat ek skryf.

Alfie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 101
Totale kere gelees : 15,946
Totale kommentaar : 451
Aantal mense wat die bydraer volg : 8
Geen nuwe bydraes deur Alfie

Woes-Nuus
Gedigte

deur L.T.
'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.