Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 2 jaar 3 maande 1 week 1 dag 20 ure 8 minute
Aangename kennis...
My naam is Alfie se kind, want......ek IS ...Alfie... se rêrige kind!
Ek is die trotse moeder van vier pragtige Blou-Bulle, en 'n trotser vrou van EEN wonderlike Blou-Bul en Baie Gelukkig!
Ek sal enige kommentaar op my werke waardeer. Asseblief, ek gaan geen adresse of nommers aanvaar nie!
Geniet my skrywe, en daarby behou ek kopiereg op alles wat ek plaas.
Toedels...

Alfie se kind se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 13
Totale kere gelees : 2,748
Totale kommentaar : 19
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Alfie se kind

Woes-Nuus
Gedigte

deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.