allekantetoe se profielblad

allekantetoe

Inligting oor allekantetoe

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 2 ure


 Afrikaner gebonde tot my land en TAAL, Ek geniet afrikaans meer as sjokolade dit se nogals baie want ek kan nie daar sonder !! ek hoop om meer gedigte te plaas en hopelik ok 'n kort verhaaltjie of twee!!
Lewensdraaie bring mens tot kruispaaie waar ons moet besluit of ons, ons se gaan se of nie ! Hier is my kans om my eie drama's, vreugde, impulsiewe oomblikke ens. uit te beeld .
O ja Asseblief ons woester maters, hou in gedagte dat ek my werkies as tere en eg aan my wil vvirbonde hou.. met anner woorde ek behou alle kopie reg op my skryf en se goeters by voorbaat dank

18/06/2009

laat ek meer van my laat weet: gobore in 1974 Derde kind (van vier) en tweede seun van Maria Johanna van der Westhuizen (nee Williams) sommer net Marie soos ons haar genoem het. Mario is die naam wat moeder toe op besluit het anders was dit pa se name (ek kan dit nie eers herhaal) !!!
Pa los ons toe vir 'n ander lewe, maar dit is OK hy is lankal vergewe...
Ek voel ek het alleen groot geword al was die gesin so groot, elkeen was maar op ons eie missie, sukkelend het ons die laerklas afrikaanse lewe gelei Gelukkig en tevrede met enige iets, al was dit die minste.
Na skool en uit die huis het die lewe net nog wilde draai en kruispaaie voort gebring, een vreeslik gefaalde verhouding (met goeie dae tessun in). En toe vind ek my sielsgenoot, ja dit bestaan moet nie soek nie want jy sal nie vind nie dit kom sommer vanself..
My sielsgenoot het ek ook nou gefaal, deur weereens op my eie missie in te donder.. maar ek sal hom nie verder teleurstel al die boustene wat ek af gebreek het sal ek weer soek en terug messel in ons verhouding.
Ek is nog 'happy' al klink dit nie aldag so.

12/08/2009

nou ja toe !!!

Lyk my ek kan myself regruk en lyk my ek kan weer myself wees !! Welkom terug Mario



Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar