Allen Brodell se profielblad

Allen Brodell

Inligting oor Allen Brodell

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Gedigte & Jeugverhale

Lid vir 9 jaar 3 maande 4 weke 1 dag 4 ure



Kopieereg op al my werk voorbehou hier geplaas.


Alle Regte Voorbehou.  Geen gedeelte(s) van my gedigte mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopiëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my voorafgaande, skriftelike toestemming, nie. Dankie.


Kom vind woorde vir die siel hier by die put van woorde, woorde neergele op my tafelhart deur God die Vader in Jesus Christus. Prys Sy Almagtige Naam vir ewig!

Gods ryklike seeninge toegebid vir u almal.

Dankie



Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar