Alti Kriel se profielblad

Alti Kriel

Inligting oor Alti Kriel

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 1 jaar 5 maande 4 dae 2 ure 36 minute


My liefste dogter het in 'n dwelm-hel verval van haar 14de jaar af vir 'n periode van 8 jaar. sy was verslaaf aan heroine en het vir die grootste gedeelte ge-'spike'. In die tyd is ek geskei van haar pa, en my tweede huwelik het ook gevou - die spanning wat dwelmverslawing om die hele familie sit, is onbeskryflik. Niemand het meer geglo dat sy ooit sal regkom nie. Ek moes haar in die helfte van haar matriek-jaar uit die skool uit haal en na 'n rehabilitasiekliniek toe stuur. Eers na nog baie hel, trane, en haar vriend van 7 jaar se dood, het sy stadig tot die besef begin kom dat sy nie so wil lewe nie. Sy is weereens in 'n rehabilitasiekliniek opgeneem het waar hulle haar toe met Bipolere-depressie gediagnoseer het. Sy het begin met medikasie daarvoor en ek glo nou dat sy haarself jare lank al ge-'medikeer' het met dwelms omdat sy nie kon cope met die lewe nie. Sy is nou 7 jaar skoon en het opgemaak vir al die verlore jaar - haar matriek gemaak en verder geswot, getrou en ek het die pragtigste kleinseun ryker geword. Vir alle ouers daarbuite in dieselfde omstandighede - daar is HOOP! Moet NOOIT opgee met jou kind nie. Ek het heelwat geskryf in die tyd wat sy verslaaf was - ek deel graag dit wat ek geskryf het met ander!


 


Alti Kriel se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kere gelees : 637
Totale kommentaar : 7
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Alti Kriel

     

    Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

    deur Francis Gillieron

    Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



    Mentorskap program

    Mentorskapprogram

    Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar