Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 9 jaar 2 weke 2 dae 20 ure
Ek Louisa van Vliet (Amazon) gegrond in die Bloed van Jesus het begin lewe toe ek ontdek het dat Hy Liefde is, en dit nie so moeilik is om liefde te gee wanneer onbekendes die seerste seer in hulle dra. Vergewe is die antwoord, staan op en kyk die lewe vierkantig aan. Die seer lê in my gedigte, maar God het gekom om dit te herstel deur my seer vas te pen op papier en so vir my genesing vir 'n seer hart te bring. Aan God my Vader al die Eer vir 'n opgestane wat weer lewe gevind het.
Amazon se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 37
Totale kommentaar : 85
Geen nuwe bydraes deur Amazon
deur Kiekies
'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.